Skip to content

Universiteit van Wes-Kaap vra meer omvattende optrede teen geslagsgeweld [KLANK]

# Die Universiteit van die Wes-Kaap het bevind aie vroue bly vasgevang in gewelddadige verhoudings weens emosionele gehegtheid, finansiële afhanklikheid, vrees, sosiale verwagtinge en instellings wat hulle nie beskerm nie. Die studie is gegrond op die ervarings van 262 ma’s, oumas, tieners en praktisyns in vier gemeenskappe en ‘n universiteitstudentegroep. ‘n Navorser, professor Robert Balfour, sê geslagsgeweld kan nie hokgeslaan word deur slegs krisisingrypings wat op individuele gevalle fokus nie:

ENG BalfourOnAbuse