# AfriForum sê hy sal sy regsgeding teen die energiereguleerder, Nersa, oor Eskom se bykomende elektrisiteitstariefverhoging van 54-miljard-rand voortsit. Die dringende aansoek is van die hofrol verwyder en sal nou later in die Hooggeregshof in Pretoria aangehoor word. Dalena Beyers van AfriForum voer aan Nersa het versuim om redes vir die goedkeuring van die verhoging te verskaf tot net voor die verhoor, wat kommer wek oor deursigtigheid en die besluitnemingsproses:
AfriForum sê verbruikers is geregtig op antwoorde oor elektrisiteitstariefverhoging [KLANK]
AFR BeyersOnElectricityTariff