Skip to content

Ramaphosa sê Suid-Afrika moet voortou neem in toekomstige voertuigvervaardiging [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika moet homself vestig as ‘n wêreldleier in toekomstige voertuigvervaardiging deur plaaslike vervaardiging uit te brei, batterywaardekettings te ontwikkel en die gebruik van kritieke minerale te verhoog. Ramaphosa het die hooftoespraak aanlyn gelewer tydens die bekendstelling van Toyota se negende generasie Hilux in KwaZulu-Natal, en sê die regering versterk aansporings, ondersteun innovering en verbeter infrastruktuur om mededingendheid in die plaaslike motorbedryf te versterk:

ENG RamaphosaOnManufacturing