Skip to content

NVG verkry verlof om teen Timothy Omotoso se ontslag te appelleer [KLANK]

Die Appèlhof het die Nasionale Vervolgingsgesag verlof toegestaan om teen die ontslag van die Nigeriese televangelis Timothy Omotoso en sy twee medebeskuldigdes te appelleer. Die appèl sal probeer om die beslissing van die Hooggeregshof in Gqeberha, in die Oos-Kaap, om te keer om Omotoso, Lusanda Sulani en Zukiswa Sitho, vry te spreek van 32 aanklagte, insluitend verkragting, mensehandel en afpersing. Kaizer Kganyago van die NVG sê hulle verwelkom die uitspraak:

ENG KganyagoOnOmotosoRuling