Skip to content

Meer as 70-duisend mense by Musina-repatriasiesentrum verwerk [KLANK]

# Die Departement van Binnelandse Sake sê meer as 70-duisend mense is by die Musina-repatriasie-sentrum in Limpopo verwerk. Die sentrum maak die vinnige verwerking en kontrolering van ongedokumenteerde buitelanders moontlik, en dra by tot doeltreffende deurgang by die Beitbrug-grenspos. Die meeste mense wat gerepatrieer word, is van Malawi, Zimbabwe en Mosambiek. Binnelandse Sake in Limpopo se bestuurder, Albert Matsaung, sê die aantal ongedokumenteerde migrante by die sentrum neem daagliks af:

ENG MatsaungOnNumbers