# Die Universiteit van die Wes-Kaap se Dans-sportklub het 21 medaljes ingepalm in die 2026 Universiteitsport Suid-Afrika se Dans-sportkampioenskappe, aangebied deur die Universiteit van die Vrystaat. Die Caracals het 10 goue, sewe silwer en vier bronsmedaljes in balsaal-, Latyns-Amerikaans en straatdans gewen. Mede-kapteins Dene Visser en Verdon Laws het ook die titel in die volwasse balsaal-afdeling verower. Visser sê harde werk en toewyding het beslis bygedra tot hul sukses:
UWK wen 21 medaljes in Dans-sportkampioenskappe [KLANK]
ENG VisserOnMedals