# Die energiereguleerder, Nersa, het opwekkingslisensies vir vier fotovoltaïese sonkragprojekte goedgekeur as deel van die hernubare energie-onafhanklike kragvervaardigerverkrygingsprogram. Die projekte, geleë in die Vrystaat en Mpumalanga, het ‘n gesamentlike gekontrakteerde kapasiteit van 890 megawatt en sal na verwagting elektrisiteitvoorsiening versterk. Charles Hlebela van Nersa sê die ontwikkelings sal ook werkskepping, plaaslike industrie-ontwikkeling en breër ekonomiese groei ondersteun:
Vier sonkragprojekte kry Nersa-goedkeuring om 890 megawatt by kragnetwerk te voeg [KLANK]
ENG HlebelaOnFourSolarProjects