Skip to content

Hof oorweeg 12-jaar vonnis vir Matlala, beslis pleitooreenkoms te toegeeflik [KLANK]

# Die Handelsmisdaadhof in Pretoria het die sakeman Vusimusi “Cat” Matlala se pleitooreenkoms van agt-jaar tronkstraf vir bedrog, korrupsie en geldwassery verwerp. Dit handel oor die Medicare24-tender van 228-miljoen-rand. Landdros Ignatius du Preez beskryf Matlala as die baasbrein van die operasie en wonder of sy samewerking opregte berou is of ‘n poging om ‘n ligter vonnis te verseker. Hy het tronkstraf van 12-jaar voorgestel, onderhewig aan beraadslagings tussen die staat en verdediging:

ENG-DuPreezOnMatlalaSentenceREG