Skip to content

NotInMyName vra SAOG om streeksmigrasie te hanteer [KLANK]

# Die burgerregte-beweging en kampvegter vir maatskaplike geregtigheid, NotInMyName International, vra die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap om aandag te gee aan wat hy as ʼn migrasie-krisis in die streek beskryf. Themba Masango van die organisasie sê Suid-Afrika kan nie alleen die las van ongeoorloofde immigrasie hanteer nie. Hy sê die SAOG moet ʼn gekoördineerde raamwerk ontwikkel om grensbestuur te versterk en ekonomiese bestendigheid te bevorder:

ENG MasangoOnMigration