# Noordwes se waarnemende polisiekommissaris, Ryno Naidoo, sê geen voorvalle van vyandigheid teenoor buitelanders is tot dusver in die provinsie aangemeld nie. Woordvoerder Adéle Myburgh sê wetstoepassings-agentskappe het ontplooiings verskerp en sal voortgaan om gemeenskappe te dien, te beskerm en veilig te hou. Sy sê alle onwettige migrante word herinner om te voldoen aan Suid-Afrika se immigrasiewette en moet beskik oor geldige dokumentasie wat hul verblyf in die land magtig:
Geen voorvalle van vyandigheid aangemeld teenoor buitelanders in Noordwes nie [KLANK]
ENG MyburghONAnti-Foreigner