# Die Ministerie van Elektrisiteit en Energie het die heel eerste distrikenergieraad in die ZF Mgcawu-distrik in die Noord-Kaap bekendgestel. Die loodsprojek bring die regering, Eskom, munisipaliteite, besighede en ander belanghebbendes bymekaar om samewerking te versterk en elektrisiteitsbetroubaarheid op distriksvlak te verbeter. Adjunkminister Samantha Graham-Maré sê die raad sal vir 12 maande werksaam wees en kan later na ander distrikte uitgebrei word:
‘n Nuwe distriksenergieraad in Noord-Kaap om energiesamewerking te versterk [KLANK]
AFR SamanthaOnNewEnergyCouncil