# Die regering doen ‘n beroep op kalmte nadat nagenoeg 500 Malawiese burgers tydelik in ‘n kerk in Newlands in Johannesburg gehuisves is. Dit volg na hul verskuiwing uit Kaapstad as deel van ‘n gekoördineerde vrywillige terugkeerproses wat deur die Malawiese ambassade gereël is. Die adjunk-regeringswoordvoerder William Baloyi sê die situasie word wettig en menslik behartig en vra die publiek om nie met die proses in te meng nie:
Regering wil spanning verminder rondom 500 Malawiërs in Johannesburg [KLANK]
ENG BaloyiOn500Malawians