# Die landbou-organisasie, TLU SA, sê die vervanging van die minister van Landbou, John Steenhuisen, sal nie die bek-en-klouseer-krisis oplos nie. DA-leier Geordin Hill-Lewis het president Cyril Ramaphosa gevra om Steenhuisen te vervang met die huidige minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp. TLU SA se president, Bennie van Zyl, sê die regering moet sy gesentraliseerde inentings- en verkrygingsbeleid verander en die privaat sektor toelaat om die krisis te bestuur:
TLU SA sê vervanging van minister van Landbou sal nie bek-en-klouseer-krisis oplos nie [KLANK]
AFR ZylonReplacing