# Die vakverbond Saftu sê die onttrekking van die likwidasie-aansoek teen Tongaat Hulett Sugar het ʼn verwoestende ramp vir kleinskaalse kwekers, landelike gemeenskappe en die groter suiker-waardeketting afgeweer. Sakeredding-praktisyns, die Nywerheid-Ontwikkelingskorporasie en die Vision Group het ʼn bindende driesydige ooreenkoms bereik wat sowat 250-duisend werksgeleenthede beskerm. Saftu se hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi, sê Suid-Afrika kan nie ʼn inklusiewe ekonomie bou terwyl hy toelaat dat strategiese produktiewe sektore misluk nie:
Saftu sê Tongaat Hulett se likwidasie sou rampspoedige gevolge gehad het [KLANK]
ENG VaviONSugarIndustry