Skip to content

Grensbestuur loof amptenare vir suksesvolle prosessering van meer as 1,500 Malawiese en Zimbabwese burgers by Beitbrug [KLANK]

# Die Grensbestuursowerheid sê een-duisend-596 ongedokumenteerde Malawiese en Zimbabwese burgers is suksesvol in ‘n 13-uur-operasie by die Beitbrug-grenspos geprosesseer. Personeel van die oweheid, amptenare van Binnelandse Sake en lede van die SAPD se afdeling vir openbare orde was betrokke. Die woordvoerder van die owerheid, Mmemme Mogotsi, sê die repatriasie van een-duisend-129 Malawiese burgers was ingesluit. Dit was die meeste wat nog op een dag afgehandel is:

ENG MogotsiONProcessing