# Die munisipaliteit van eThekwini en regeringsdepartemente, insluitend Binnelandse Sake, het op ‘n 72-uur plan ooreengekom om die prosessering en repatriasie van buitelanders sonder dokumente te bespoedig. Duisende Malawiërs het te midde van betogings teen onwettige immigrante by Sherwood Hall in Durban gekamp terwyl hulle gewag het om na hul tuisland teruggestuur te word. Die burgemeester van eThekwini, Cyril Xaba, sê die toepassing van die plan sal help om die situasie te stabiliseer en humanitêre en openbare gesondheidsrisiko’s te verminder:
eThekwini begin 72-uur plan om repatriasie van Malawiërs in Sherwood Hall te bespoedig [KLANK]
ENG XabaONImplement