Skip to content

Hill-Lewis sê kabinetskommeling is noukeurige beoordeling van DA se prestasie in regering [KLANK]

# Die leier van die DA, Geordin Hill-Lewis, sê veranderings aan die party se verteenwoordiging in die regering van nasionale eenheid is ‘n noukeurige beoordeling van sy prestasie in die rol. Dit behels dat Willie Aucamp vir John Steenhuisen vervang by Landbou. Steenhuisen word adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging. David Maynier, Alexandra Abrahams, Yusuf Cassim en Jack Bloom word voorgestel vir adjunkminister-posisies. Hill-Lewis wag op president Cyril Ramaphosa se antwoord:

ENG-Hill-LewisOnReshuffle