Skip to content

eThekwini werk saam met rolspelers om deportasieproses in Sherwood te bespoedig [KLANK]

# eThekwini se burgemeester, Cyril Xaba, sê hulle werk skouer-aan-skouer met alle betrokkenes om Malawiese burgers te deporteer wat tans in Sherwood, Durban, kamp. ʼn Humanitêre krisis is aan die ontwikkel nadat derduisende ongedokumenteerde en ontheemde buitelanders op die perseel toegesak het. Xaba sê ʼn hof is op die perseel opgerig en hy werk saam met die Departement van Justisie om nog twee bykomende howe in te rig wat slegs deportasies hanteer:

ENG XabaONDeportation