Skip to content

Cosatu waarsku sluiting van Mozal stel duisende werksgeleenthede in SA en Mosambiek in gevaar [KLANK]

# Die vakbondfederasie Cosatu doen ‘n beroep op die Industriële Ontwikkelingskorporasie om vinnig ‘n plan te beraam om die Mozal-aluminiumaanleg in Mosambiek te herstel en te heropen. Die aanleg is gesluit omdat daar as gevolg van droogteverwante kragtekorte en hoë elektrisiteitskoste, nie genoeg kragvoorsiening is nie. Mozal verskaf ongeveer vyf-duisend direkte werksgeleenthede en tot 25-duisend in Mosambiek en Suid-Afrika. Matthew Parks van Cosatu waarsku as die aanleg gesluit bly, kan ongeveer 30-duisend werksgeleenthede verlore gaan:

ENG ParksOnMozalClosure