Skip to content

Meer as 1 000 Malawiërs wat by Durbanse repatriasie-sentrum verwerk is, was nie gedokumenteer nie [KLANK]

# Die Departement van Binnelandse Sake sê die eerste een-duisend-140 Malawiese burgers wat by ‘n repatriasie-sentrum in Durban verwerk is, was onwettig in Suid-Afrika. Verskeie lande het altesaam twee-duisend-745 burgers na hulle lande teruggeneem sedert president Cyril Ramaphosa se toespraak oor migrasie en onwettige immigrasie vroeër die maand. Adjunkminister Njabulo Nzuza sê diegene wat wettige status gehad het, is aangeraai om terug te keer na die gemeenskappe waar hulle gewoon het:

ENG NzuzaOnOffer