Skip to content

Malema sê Afrikane se aandag moet nie afgelei word deur interne konflikte soos xenofobie nie [KLANK]

# Die EFF-leier, Julius Malema, sê buitelandse moondhede het die xenofobiese spanning in Suid-Afrika ignoreer omdat dit nie in hul belang is om in te gryp nie. Hy het op die begrafnisdiens van die MK-party se parlementêre adjunkhoofsweep, Muzi Ntshingila, in Johannesburg gesê Afrikane se aandag moet nie afgelei word deur interne konflikte soos xenofobie of geskille oor spaza-winkels nie, maar moet eerder gefokus bly op die groter stryd van ekonomiese bevryding:

ENG MalemaOnStruggle