Skip to content

MISA behaal mylpaal-uitspraak nadat arbiter bevind ontslag van werker deur Mosselbaai Ford was onregverdig [KLANK]

# Die Motorbedryf-personeelvereniging sê ‘n uitspraak deur die Motorbedryf-bedingingsraad se sentrum vir Geskilbeslegtiging bevestig werkers kan nie ontslaan word omdat hulle tydens dissiplinêre verhore die waarheid praat nie. ‘n Diensadviseur by Mosselbaai Ford in die Wes-Kaap, is ontslaan nadat hy getuienis gelewer het in ‘n werksplekgeskil. Phakamile Hlubi-Majola van MISA sê die werkgewer se poging om die uitspraak tersyde te stel, is van die hand gewys:

ENG PhakamileOnLabourRuling