Skip to content

Mashaba ondervra oor vertraging met onderskepping van vragmotor wat dwelms vervoer [KLANK]

# Die hoofinspekteur van Gautengse Verkeer, Samuel Mashaba, is voor die Madlanga-kommissie uitgevra oor sy hantering van ‘n voorval met ‘n vragmotor wat 715-kilogram kokaïen van ‘n geraamde 300-miljoen-rand vervoer het. Die dwelms was in ‘n skeepsvraghouer versteek en is in Julie 2021 onderweg van Durban na Johannesburg nagespoor. Getuienisleier Lee Segeels-Ncube vra waarom die voertuig nie by die Heidelbergse weegbrug voorgekeer is nie, al is Mashaba skynbaar vooraf ingelig:

ENG-MashabaOnTruck