Skip to content

Eskom ontplooi bykomende spanne om kragtoevoer na Witzenberg te herstel [KLANK]

# Herstelwerk duur voort aan die elektrisiteits-infrastruktuur in die Witzenberg-gebied in die Wes-Kaap ná verlede maand se ernstige stormskade. Die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie, Samantha Graham-Maré, sê Eskom het bestendige vordering gemaak met die herstel van beskadigde infrastruktuur, hoewel boere reeds amper ‘n maand worstel sonder krag. Sy verwelkom die bykomende spanne van die Vrystaat en Gauteng om herstelwerk te bespoedig:

AFR MaréOnWitzenburg