Skip to content

Inkomstediens en die Valke lê beslag op groot hoeveelheid dwelms op Durbanse hawe [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens en die Valke het op 30 blokke kokaïen by die Durbanse hawe beslag gelê. Dit volg dae na beslag gelê is op ʼn groot dwelmbesending by dieselfde hawe toe sowat 90 kilogram kokaïen gevind is wat op vragmotors van Brasilië versteek was. ʼn Valke-woordvoerder, Katlego Mogale, sê na intelligensie-geleide risikoprofiel-samestelling en teikenmetodes is ʼn vragskip uit Brasilië geïdentifiseer om met sy aankoms in die hawe geïnspekteer te word:

ENG MogaleOnInspection