Skip to content

OUTA sê afskryf van Gauteng se e-tolskuld bring langverwagte verligting vir motoriste [KLANK]

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê die kabinet se besluit om miljarde-rand se e-tolskuld af te skryf, bevestig wat motoriste jare lank aangevoer het, naamlik dat die Gautengse snelwegverbeteringsprojek nooit realisties haalbaar was nie. Die organisasie sê die e-tolstelsel het vinnig misluk en die regering het te lank geneem om dit te erken. Woordvoerder Stefanie Fick sê dit behoort ‘n les te wees vir beter en vinniger regerings-besluitneming:

AFR FickOnDebtWriteOff