Skip to content

Regering verwelkom sesde agtereenvolgende ekonomiese groeiperiode [KLANK]

# Die regering sê die ekonomie toon steeds positiewe groei, maar meer moet nog gedoen word om uitbreiding te bevorder, werk te skep en beleggings te lok. Die Suid-Afrikaanse ekonomie het met 0,5-persent in die eerste drie maande van hierdie jaar gegroei, wat ses agtereenvolgende periodes van groei aandui. Die adjunk-regeringswoordvoerder, William Baloyi, sê die jongste bruto binnelandse produk-aanwysers dui aan die groei is gedryf deur sterk prestasie in die finansiële sektor, landbou, handel, vervoer, kommunikasie en landbou:

ENG BaloyiOnSixthEconomicGrowth