Skip to content

Sewende aanbieding van Johannesburgse rolprentfees skop dié week af [KLANK]

# Die sewende aanbieding van een van Suid-Afrika se voorste fliekgeleenthede, die Johannesburgse rolprentfees, vind van môre tot Sondag in Sandton plaas. Vanjaar se geleentheid met die tema, Die goue draad – deur stories aaneengeskakel, erken dat stories van die waardevolste skatte is, wat gedeelde menslikheid en kollektiewe wysheid in die kollig plaas. Die fees se uitvoerende direkteur, Timothy Mangwedi, het aan Newzroom Afrika gesê meer as 100 prente sal vertoon word, insluitend 28 Afrika- en 12 wêreld-premières:

ENG-TimothyOnFilm