# Die burgemeester van eThekwini, Cyril Xaba, sê altesaam 25 modeontwerpers sal hul ‘Marvels of Mzansi‘-uitrustings Saterdag op die hoofverhoog by die Durban July-perdewedren ten toon stel. Dit is deel van die Durban July Fashion Experience, ‘n vennootskap tussen eThekwini en die Hollywood-stigting. Xaba sê die modeprogram sluit die Jongontwerperstoekenning, die Durban Fashion Fair Rising Stars en die Invited Designer Showcase in:
25 ontwerpers gaan hulle ‘Marvels of Mzansi’ uitrustings by Durban July tentoonstel [KLANK]
ENG CyrilonMarvelsMzansi