# Die Nasionale Kunstefees het die ses ontvangers van die 2025 Standard Bank Jong Kunstenaar-toekennings bekendgemaak. Dit gee erkenning aan kunstenaars jonger as 35 jaar in verskeie dissiplines. Sedert dit begin het, het die toekennings al meer as 180 regisseurs, akteurs, beeldende kunstenaars, toneelskrywers, musikante, choreograwe en dansers vereer vir hul bydrae tot die kunssektor. Vanjaar se ontvangers is Asanda Ruda vir dans, Calvin Ratladi vir teater, Siyasanga Charles vir jazz, Nyakallo Maleke vir visuele kunste, Modise Sekgothe vir digkuns en Muneyi vir musiek.
2025 Standard Bank-toekennings vir jong kunstenaars bekendgemaak