Skip to content

150 studente neem deel aan 7de jaarlikse Tshwane Varsity-hackaton [KLANK]

# Die 7de jaarlikse Tshwane Varsity-hackathon begin vandag in die veeldoelige saal van die Tshwane Universiteit vir Tegnologie se Ga-Rankuwa-kampus. Die geleentheid sal van die slimste en mees kreatiewe rekenaar-slimkoppe van regoor die metro byeenbring vir ‘n intensiewe kompetisie van 48-uur wat op innovasie en probleemoplossing sal fokus. Altesaam 150 studente van TUT, Tuks, Unisa en die Sefako Makgatho-universiteit vir Gesondheidswetenskappe sal daaraan deelneem. Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, sê die hackathon is ‘n fantastiese geleentheid vir studente:

ENG NasiphionHackathon