Skip to content

12de weergawe van Big 5 Construct South Africa is terug in Johannesburg 

# Die twaalfde Big 5 Construct-uitstalling het amptelik by die Gallagher-konferensiesentrum in Johannesburg geopen. Die driedag-geleentheid bring sleutelspelers in konstruksie, ingenieurswese en argitektuur bymekaar en word saam met die eerste Suid-Afrika Infrastruktuur en Water-expo aangebied. Die uitstalling beklemtoon innovering in beton, sement, boutegnologie, binne-ruimtes en swaar masjinerie. Dit is ‘n kernbelangrike platform wat belyn is met nasionale infrastruktuurprioritetie en die vorming van die toekoms van Suid-Afrika se konstruksiebedryf.