# Hoofman Zwelivelile Mandela sê die globale Sumud-flottielje staar binne die volgende 48-uur die bedreiging van gewelddadige eskalasie vanaf Israel in die gesig. Mandela het tydens ‘n nood-nuuskonferensie gewaarsku geloofwaardige intelligensie dui aan pogings kan aangewend word om bote te sink of deelnemers te beseer terwyl die flottielje vaar om die Gaza-seeblokkade te verbreek. Hy het regerings, internasionale organisasies en die burgerlike samelewing aangespoor om druk uit te oefen en veilige deurgang te verseker:
Zwelivelile Mandela sê Gaza-flottielje staar binne 48-uur gewelddadige eskalering in die gesig [KLANK]
ENG MandelaOnEscalation