# Die parlementêre komitee oor Samewerkende Regering se voorsitter, Zweli Mkhize, het kommer uitgespreek omdat die meeste munisipaliteite nie betalingsooreenkomste met grootmaatdiensverskaffers soos Eskom en waterrade nakom nie. Munisipaliteite skuld Eskom altesaam 94-miljard-rand, en een van die grootste oortreders is die Maluti-a-Phofung Munisipaliteit in die Vrystaat wat nege-miljard-rand skuld. Mkhize sê die enorme Eskom-skuld word toegeskryf aan swak stelsels vir inkomste-invordering:
Zweli Mkhize bekommerd omdat munisipaliteite nie verskaffers van grootmaatdienste betaal nie [KLANK]
ENG MkhizeOnEskomDebt