# Die voormalige hoofregter Raymond Zondo sê die meeste korrupsie word by staatsverkryging gepleeg. Zondo het tydens die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke se teen-korrupsiekonferensie in Johannesburg onthul dat meer as 800-miljard-rand jaarliks bestee word, met verkrygingswette wat dikwels misbruik word. Zondo het die stigting van ‘n onafhanklike teen-korrupsie-agentskap bepleit om openbare tenders te monitor, soos deur die Staatskapingskommissie aanbeveel, en waarsku Tesourie-toesig is onvoldoende om wydverspreide misbruik te voorkom:
Zondo onthul meeste korrupsie gebeur by staatsverkrygingstelsel [KLANK]
ENG-ZondoOnProcurement