# Voormalige hoofregter Raymond Zondo sê Suid-Afrika se stryd teen korrupsie kan nie slaag sonder sterk beskerming en aansporings vir fluitjieblasers nie. Zondo het tydens die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke se Anti-Korrupsie Konferensie in Johannesburg gevra dat fluitjieblasers ‘n deel van die verhaalde fondse moet ontvang as hulle inligting die staat help om geld terug te kry. Hy het aangevoer dat ‘n aansporing om die waarheid te ontbloot, nie ‘n luukse is nie, maar ‘n noodsaaklikheid:
Zondo doen beroep vir aansporing en beskerming vir fluitjieblasers in stryd teen korrupsie [KLANK]
ENG-ZondoOnWhistleblowers