# Die Johannesburgse DA-burgemeesterskandidaat, Helen Zille, sê die bestuur van Johannesburg is ‘n groot verantwoordelikheid wat ‘n terugkeer na ‘n basiese benadering vereis. Sy het in Soweto die stad se veerkragtigheid en potensiaal beklemtoon en gesê die DA bied vryheid onder die oppergesag van die reg, wat mense in staat stel om te floreer. Zille het belowe om na inwoners te luister, dienslewering aan te spreek, korrupsie te bekamp en die stad te verenig om Johannesburg as die kloppende goue hart van Afrika te herstel:
Zille sê bestuur van Johannesburg is groot verantwoordelikheid wat terugkeer na basiese beginsels benodig [KLANK]
ENG-ZilleOnService