# Die adjunkminister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala, vra gemeenskappe om infrastruktuur te beskerm en vir dienste te betaal. Dit volg terwyl die regering sy samewerking met die privaat sektor voortsit om infrastruktuurontwikkeling in die land te verbeter. Zikalala het tydens die simposium oor volhoubare infrastruktuurontwikkeling in Kaapstad aan die SABC gesê gedeelde dienste onder die Distriksontwikkelingsmodel sal kleiner munisipaliteite help om toegang tot tegniese vaardighede te kry:
Zikalala vra gemeenskappe om infrastruktuur te beskerm [KLANK]
ENG-ZikalalaOnMunicipalities