Skip to content

Zikalala bevestig planne vorder met kleinhawe-ontwikkeling [KLANK]

# Die adjunkminister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala, sê planne vorder om ‘n klein hawe in die Ray Nkonyeni-distrik aan KwaZulu-Natal se Suidkus te ontwikkel. Die projek van byna een-miljard-rand sal ‘n bootlanseerplek en visserye insluit, en duisende werksgeleenthede skep. Zikalala het by die Umdoni-beleggingskonferensie gesê dat ‘n tweede terrein oorweeg word, en dat die program ook op die Oos- en Noord-Kaap gemik is:

ENG-ZikalalaOnHabours