# The Zion Christian Church gaan verdere regstappe teen Michael Kgotso Serepo neem omdat hy voortgaan met vals bewerings dat hy met die ZCC kerk en sy leier, Barnabas Lekganyane, verbind is. Dit volg na verlede jaar se interdik deur die Hooggeregshof in Pretoria wat Serepo, die leier van die Zion Creationist Church, verbied het om die ZCC naam, simbole en uniforms te gebruik. Woordvoerder van die ZCC, Moatshe Ngoepe, sê die Department van Binnelandse Sake het sederdien Serepo se identisteitsdokument, wat onder ‘n vals naam uitgereik is, gekanselleer: