Skip to content

Zane Dangor beklemtoon die belangrikheid van SA se G20-presidentskap [KLANK]

# Suid-Afrika se G20-sjerpa, en direkteur-generaal van die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Zane Dangor, sê die land se G20-presidentskap kom op ‘n deurslaggewende tyd, aangesien die wêreld ‘n globale polikrisis in die gesig staar. Die tema vir die komende G20-vergadering is Solidariteit, Gelykheid en Volhoubaarheid. Dangor het aan die Verenigde Nasies in New York gesê Suid-Afrika het ‘n beduidende morele verpligting en verantwoordelikheid om hierdie ideale te bevorder:

ENG DangorOnTheme