Skip to content

Young Intelligent Minds vra regering om Leër te ontplooi tydens anti-immigrasie-betogings [KLANK]

# Die organisasie Young Intelligent Minds of South Africa sê die immigrasiekrisis het ‘n kritieke punt bereik weens die regering se onvermoë om dit vroeër daadwerklik aan te pak. Landwye anti‑immigrasiebetogings word vir Dinsdag beplan. Stigter Jeffrey Mabunda sê hulle neem kennis van die kommer wat organisasies soos March and March en Operasie Dudula opper, maar waarsku die betogings moenie misbruik word om misdadige bedrywighede na te jaag nie:

ENG MabundaOnProtests