Skip to content

WWF SA vra vir verantwoordelike oorgangsmineraal-nywerhede

# Die Wêreldnatuurfonds Suid-Afrika sê volhoubare ontwikkeling van die oorgangsmineraalbedryf moet hierdie jaar op die G20 agenda verskyn. Die Wêreldbank voorspel dat wêreldwye aanvraag vir minerale soos litium, kobalt and grafiet sal teen 2050 tot 500-persent styg. WWF SA moedig Afrika-lande aan om nie uitbuitende mynpatrone te herhaal nie, deur sirkulêre nywerhede te aanvaar, en om sterker omgewingsveiligheidsmaatreëls en strenger werkersbeskerming te aanvaar om verantwoordelike groei te verseker.