Skip to content

WSU sê die persoon wat tydens betogings doodgeskiet is, was nie ‘n student of personeellid nie [KLANK]

# Die Walter Sisulu-universiteit sê die persoon wat Dinsdag tydens die betogings op die Mthatha-kampus in die Oos-Kaap doodgeskiet is, was nie ‘n geregistreerde student of ‘n personeellid by die instelling nie. Die persoon is na bewering deur die universiteit se koshuisbestuurder geskiet en twee studente is gewond. Ndiyakholwa Ngqulu van die WSU het aan Newzroom Afrika gesê die owerhede probeer vasstel wie die oorledene is en die rede vir sy of haar betrokkenheid by die voorval:

ENG NgquluOnNotAStudent