# Die Oos-Kaapse LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling, Bukiwe Fanta, het saam met die Mxolisi Hoboyi-stigting sy winterverligtings-hulpveldtog van stapel gestuur. Dit is gemik op die ondersteuning van bejaardes in landelike gebiede. Meer as 400 senior burgers in Mbutho Village, Tsolo, het komberse ontvang sodat hulle in die strawwe wintermaande warm kan bly. Fanta het tydens ‘n onderhoud met die SABC beter beskerming vir kwesbare burgers bepleit:
Winterverligtings-hulpveldtog vir bejaardes in die Oos-Kaap van stapel gestuur [KLANK]
ENG-FantaOnBlankets1