# Die Wes-Kaap het die Wildernis-natuurreservaat van 643 hektaar tot provinsiale natuurreservaat verklaar ingevolge die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Beskermde Gebiede. Die reservaat naby Heidelberg is die tuiste van talle belangrike spesies, wat die bedreigde Breërivier-rooivin insluit. CapeNature se bestuurder, Petro van Rhyn, sê die reservaat speel ʼn groot rol in die beskerming van varswater-verskeidenheid, bedreigde spesies en ekologiese deurgange:
Wildernis-natuurreservaat as provinsiale natuurreservaat verklaar [KLANK]
AFR PetroonFreshwater