# Die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovering sê innovasie sal sentraal staan om industrialisering regoor die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap teweeg te bring. Die direkteur-generaal Mlungisi Cele, het tydens die SAOG se Industrialiseringsweek in KwaZulu-Natal, aan die SABC gesê wetenskap, tegnologie en industrialisering moet saam vorder. Hy het klem gelê op belegging in navorsing, wiskunde- en wetenskaponderwys, en mineraalveredeling om streeksnywerhede te versterk:
Wetenskapdepartment sê vernuwing is sleutel tot nywerheidsontwikkeling van SAOG [KLANK]
ENG-CeleOnIndustrialisation