# Die burgemeester van eThekwini, Cyril Xaba, sê die opwinding wat die opening van die nuwe Westown Square kleinhandel- en leefstylontwikkeling in Shongweni begroet, bring ‘n nuwe begin van meer beleggings, werksgeleenthede en belastinginkomste na die omgewing. Xaba sê die konstruksie van die 1,3-miljard-rand ontwikkeling wat in 2021 begin het, is die eerste fase van ‘n mega-ontwikkeling van ‘n 2-duisend-hektaar geïntegreerde gemengde-gebruik stedelike ontwikkeling langs die N3 en Kassierweg-wisselaar:
Westown Square-opening lui ‘n nuwe era van beleggings in die omgewing in [KLANK]
ENG CyrilonWestownSquare