# Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, sê volhoubare ekonomiese groei vereis doeltreffende vennootskappe tussen die regering en die sakewêreld, en ‘n gedeelde verbintenis tot die instel en lewering daarvan. Hy het ‘n ontmoeting met sakeleiers aangebied. Meyer sê die drie belangrikste punte wat geïdentifiseer is, is die versnelde lewering van infrastruktuur, die versterking van sakevertroue en die bevordering en uitvoering van hervormings:
Wes-Kaapse regering versterk vennootskappe vir groei, belegging en werksgeleenthede [KLANK]
AFR MeyerOnEconomicOpportunities