# Die Wes-Kaapse Beweeglikheidsdepartement sê hy is verbind tot die bevordering van inklusiewe, veilige en toeganklike vervoerinfrastruktuur wat sal verseker dat alle inwoners vrylik, veilig en met selfvertroue kan reis, ongeag hulle vermoë. LUR Isaac Sileku het nuwe voetganger-veiligheidstekens by die Liga van Vriende van die Blindes in Grassypark ingewy. Sileku sê verbeterde beweeglikheid vir visueel gestremdes kry voorkeur in die provinsie:
Wes-Kaapse regering verbeter beweging vir visueel-gestremdes [KLANK]
ENG SilekuOnMobiltySigns